mid_top
KOTS BPK Genot Lyrics
Genot
Verwerping, verspotting - almal lag vir my
en om als te kroon is ek boonop besny
Daar`s `n gat in my bors en my arm is weg
my ore val af en my vingertaal`s sleg
`n Skeer op my wang - `n roof vir `n tong
Ek maak mense bang - my hol-swere pong
So ver as ek loop val daar stukkies van my
Die honde volg om al die vleisies te kry
Ek`s septies en walglik, een groot stink sweersel
my lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel
Ek kan nie dans nie - ek gly in my slym
verloor `n ledemaat - daar kak my duim
Rugby se moer - die bal gaan deur my maag
die ref wil nog blaas oor my neus op sy kraag
dan skop ek die bal maar die bal bly daar staan
o kak dis my toks wat deur die pale gaan!
Moenie my tekkel, my bolyf afbreek
Moenie my punch, jou vuis deur my steek
Die mense benoem my geen-maats-melaats
Ek voel hoe die wurms in my sere skaats
Ek krap in my verskoning vir `n neus
toe ek per abuis my oogballe kneus
Die gat in my maag, waar die snot uit stroom
ruk my toe wakker, uit die fantasie droom...
Back to: KOTS BPK lyrics
These lyrics are not available for printing.
How much do you love Genot?
big_sean
Comments

Genot received 9 out of 10 based on 37 ratings.

Share KOTS BPK Genot lyrics!
artist_btm
mid_btm