Hemel Op Die Platteland lyrics

mid_top


Fokofpolisiekar Hemel Op Die Platteland Lyrics
Hemel Op Die Platteland
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Back to: Fokofpolisiekar lyrics
These lyrics are not available for printing.
How much do you love Hemel Op Die Platteland?
big_sean
Comments

Hemel Op Die Platteland received 9 out of 10 based on 39 ratings.

Share Fokofpolisiekar Hemel Op Die Platteland lyrics!
artist_btm
mid_btm