Lotti Helmut Sarie Marais lyrics

mid_top
HELMUT LOTTI Lotti Helmut Sarie Marais Lyrics
Lotti Helmut Sarie Marais
My Sarie Marais is zo ver van my hart,
maar `k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.

O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais,
daar woon my Sarie Marais

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang,
en ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand
daar onder langs die Grootrivier.

O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais,
daar woon my Sarie Marais

Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
terug na die on Transvaal;
My liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met `n kus beloon.

O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais

Daar onder in die mielies
by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
Back to: HELMUT LOTTI lyrics
These lyrics are not available for printing.
How much do you love Lotti Helmut Sarie Marais?
big_sean
Comments

Lotti Helmut Sarie Marais received 9 out of 10 based on 9 ratings.

Share HELMUT LOTTI Lotti Helmut Sarie Marais lyrics!
artist_btm
mid_btm