Verklaar lyrics translation: Fokofpolisiekar Verklaar song texte and letras Fokofpolisiekar Verklaar tab, paroles and testo Fokofpolisiekar Verklaar Karaoke and Music Video - none yet
Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn Ons harte poes toe van pyn En ek hardloop en skree Mislei my nog een keer Is dit rerig nodig om soos jy te wees Ons sing al jare saam aan ons doodslied Die leuenaar in my is die leuenaar in jou En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn Ons albei poes toe op pyn En ek hardloop en skree Mislei my nog een keer Send "Verklaar" Ringtone to your Cell